YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Samuel 1

1

1 Samuel 1:11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Sy het 'n gelofte afgelê en gesê: “HERE, Heerser oor alle magte, as U tog net die ellende van u slavin wil raaksien en aan my sal dink en u slavin nie sal vergeet nie, en as U aan u slavin 'n manlike nasaat sal gee, dan sal ek hom aan U, HERE, teruggee so lank hy leef. 'n Skeermes sal nooit oor sy kop gaan nie. ”

Vergelyk

Verken 1 Samuel 1:11

2

1 Samuel 1:10

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Sy was bitter ongelukkig en het tot die HERE gebid terwyl sy onbedaarlik huil.

Vergelyk

Verken 1 Samuel 1:10

3

1 Samuel 1:15

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar Hanna het geantwoord en gesê: “Nee, my heer! Ek is 'n vrou met 'n swaar gemoed. Wyn of sterk drank het ek nie gedrink nie, maar ek het my hart voor die HERE uitgestort.

Vergelyk

Verken 1 Samuel 1:15

4

1 Samuel 1:27

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Vir hierdie seun het ek gebid, en die HERE het my versoek, dit wat ek van Hom gevra het, toegestaan.

Vergelyk

Verken 1 Samuel 1:27

5

1 Samuel 1:17

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Eli het haar geantwoord en gesê: “Gaan in vrede! Die God van Israel sal jou versoek, dit wat jy van Hom gevra het, toestaan. ”

Vergelyk

Verken 1 Samuel 1:17

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's