YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 SAMUEL 1:27

1 SAMUEL 1:27 Bybel vir almal (ABA)

Ek het gebid om hierdie seun te kry, en die Here het vir my gegee wat ek gevra het.

Deel
Lees 1 SAMUEL 1

1 SAMUEL 1:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Om hierdie seun het ek gebid, en die HERE het my bede aan my gegee wat ek van Hom gebid het.

Deel
Lees 1 SAMUEL 1

1 SAMUEL 1:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Om hierdie seun het ek gebid, en die Here het aan my gegee wat ek van Hom afgesmeek het.

Deel
Lees 1 SAMUEL 1

1 SAMUEL 1:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vir hierdie seun het ek gebid, en die HERE het my versoek, dit wat ek van Hom gevra het, toegestaan.

Deel
Lees 1 SAMUEL 1

1 SAMUEL 1:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Vir hierdie kind het ek gebid; en die HERE het my bede gegee wat ek van Hom gevra het.

Deel
Lees 1 SAMUEL 1

1 SAMUEL 1:27 Die Boodskap (DB)

Dis vir hierdie kind dat ek gebid het, en die Here het vir my gegee wat ek vir Hom gevra het.

Deel
Lees 1 SAMUEL 1

1 SAMUEL 1:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het die HERE gevra om my hierdie kind te gee en Hy het my gebed verhoor.

Deel
Lees 1 SAMUEL 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's