YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 SAMUEL 1:10

1 SAMUEL 1:10 Bybel vir almal (ABA)

Hanna was baie hartseer. Sy het tot die Here gebid en baie gehuil.

Deel
Lees 1 SAMUEL 1

1 SAMUEL 1:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En bitter bedroef het sy tot die HERE gebid en bitterlik geween

Deel
Lees 1 SAMUEL 1

1 SAMUEL 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy was bitter hartseer en terwyl sy tot die Here gebid het, het sy onbedaarlik gehuil.

Deel
Lees 1 SAMUEL 1

1 SAMUEL 1:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sy was bitter ongelukkig en het tot die HERE gebid terwyl sy onbedaarlik huil.

Deel
Lees 1 SAMUEL 1

1 SAMUEL 1:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En sy was bitter van siel en het tot die HERE gebid en bitterlik geween.

Deel
Lees 1 SAMUEL 1

1 SAMUEL 1:10 Die Boodskap (DB)

Sy was sielsongelukkig. Sy het tot die Here gebid en terwyl sy vreeslik huil

Deel
Lees 1 SAMUEL 1

1 SAMUEL 1:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hanna was baie ontsteld en terwyl sy onbedaarlik huil, het sy tot die HERE gebid. Sy het

Deel
Lees 1 SAMUEL 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's