YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 79

1

Psalms 79:9

Bybel vir almal

ABA

O God, U wat ons elke maal gered het, U moet ons help, sodat almal sal weet dat U God is. U moet ons red en U moet ons sondes vergewe, sodat almal sal weet wie U is.

Vergelyk

Verken Psalms 79:9

2

Psalms 79:13

Bybel vir almal

ABA

Dan sal ons, u volk, u eie mense, altyd aanhou om vir U dankie te sê. Ons sal vir elke geslag vertel hoekom hulle U moet prys.

Vergelyk

Verken Psalms 79:13

3

Psalms 79:8

Bybel vir almal

ABA

U moenie vir ons straf oor die sondes wat ons voorvaders gedoen het nie. U moet gou weer goed wees vir ons, want dit gaan baie sleg met ons.

Vergelyk

Verken Psalms 79:8

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's