YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 79:13

PSALMS 79:13 Bybel vir almal (ABA)

Dan sal ons, u volk, u eie mense, altyd aanhou om vir U dankie te sê. Ons sal vir elke geslag vertel hoekom hulle U moet prys.

Deel
Lees PSALMS 79

PSALMS 79:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En ons, u volk en die skape van u weide, ons sal U vir ewig loof, van geslag tot geslag sal ons u lof vertel.

Deel
Lees PSALMS 79

PSALMS 79:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons, u volk en u kudde, sal U altyd loof, van geslag tot geslag sal ons van u roemryke dade vertel.

Deel
Lees PSALMS 79

PSALMS 79:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ons is u volk en die skape van u weiding; ons sal U vir altyd prys. Van geslag tot geslag sal ons vertel van die lof wat U toekom.

Deel
Lees PSALMS 79

PSALMS 79:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom sal ons, U volk en skape van U weide, U vir ewig loof; ons sal u lof verkondig van geslag tot geslag.

Deel
Lees PSALMS 79

PSALMS 79:13 Die Boodskap (DB)

Ons is u kinders, Here. Ons is soos skape en U is ons herder. U sorg vir ons. Ons sal U altyd prys. Ons en ons kinders sal U loof.

Deel
Lees PSALMS 79

PSALMS 79:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal ons, u volk, die skape van u weiding, U vir altyd dank, en U prys van geslag tot geslag.

Deel
Lees PSALMS 79
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's