YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 7

1

Psalms 7:17

Bybel vir almal

ABA

Hy wil my laat swaarkry en my seermaak, maar hy sal self swaarkry en seerkry.

Vergelyk

Verken Psalms 7:17

2

Psalms 7:10

Bybel vir almal

ABA

U toets 'n mens, U weet wat hy in sy hart voel en wat hy dink, U is die Regverdige God. Asseblief, U moet die mense wat verkeerd doen, laat ophou verkeerd doen, U moet dit goed laat gaan met die mense wat reg doen.

Vergelyk

Verken Psalms 7:10

3

Psalms 7:11

Bybel vir almal

ABA

U is my skild, o God, U beskerm mense wat eerlik is.

Vergelyk

Verken Psalms 7:11

4

Psalms 7:9

Bybel vir almal

ABA

Here, dit is U wat die volke sal oordeel, U moet my Regter wees, U weet ek het reg gedoen en ek is onskuldig.

Vergelyk

Verken Psalms 7:9

5

Psalms 7:1

Bybel vir almal

ABA

'n Klaaglied van Dawid. Hy het hierdie lied vir die Here gesing oor iets wat Kus, van die Benjamin-stam, vir hom gesê het.

Vergelyk

Verken Psalms 7:1

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's