YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 7:1

PSALMS 7:1 Bybel vir almal (ABA)

'n Klaaglied van Dawid. Hy het hierdie lied vir die Here gesing oor iets wat Kus, van die Benjamin-stam, vir hom gesê het.

Deel
Lees PSALMS 7

PSALMS 7:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

SJIGGAJŌN van Dawid wat hy tot eer van die HERE gesing het weens die woorde van Kus, die Benjaminiet.

Deel
Lees PSALMS 7

PSALMS 7:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Klaaglied van Dawid wat hy vir die Here gesing het na aanleiding van die dade van Kus, 'n Benjaminiet.

Deel
Lees PSALMS 7

PSALMS 7:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Sjighajoon. Van Dawid. Wat hy vir die HERE gesing het na aanleiding van die woorde van Kus, 'n Benjaminiet.

Deel
Lees PSALMS 7

PSALMS 7:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

O HERE my God, op U vertrou ek; verlos my van almal wat my vervolg, en red my!

Deel
Lees PSALMS 7

PSALMS 7:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Deel
Lees PSALMS 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's