YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 24

1

Psalms 24:1

Bybel vir almal

ABA

'n Psalm van Dawid. Die aarde en alles op die aarde, die wêreld en al die mense in die wêreld, almal behoort aan die Here

Vergelyk

Verken Psalms 24:1

2

Psalms 24:10

Bybel vir almal

ABA

Wie is hierdie Koning van die konings? Die Here wat oor alles regeer, Hy is die Koning van die konings. Sela

Vergelyk

Verken Psalms 24:10

3

Psalms 24:3-4

Bybel vir almal

ABA

Wie mag opklim teen die berg van die Here? Wie mag gaan staan in sy gewyde plek? Dit is die mens wat nie verkeerde dinge doen of dink nie, die mens wat nie afgode dien nie en wat nie vals is wanneer hy dinge belowe nie.

Vergelyk

Verken Psalms 24:3-4

4

Psalms 24:8

Bybel vir almal

ABA

Wie is hierdie Koning van die konings? Dit is die Here wat sterk is en wat oorwin, die Here wat oorwin in oorlog.

Vergelyk

Verken Psalms 24:8

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 24

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest