PSALMS 24:8
PSALMS 24:8 Bybel vir almal (ABA)
Wie is hierdie Koning van die konings? Dit is die Here wat sterk is en wat oorwin, die Here wat oorwin in oorlog.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie is tog die Erekoning? Die HERE, sterk en geweldig, die HERE geweldig in die stryd.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie is hierdie magtige Koning? Die Here, sterk en geweldig, die Here, oorwinnaar in elke stryd.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie is hierdie roemryke Koning? Die HERE, magtig en heldhaftig, die HERE, heldhaftig in die stryd.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie is hierdie erekoning? Die HERE, sterk en sterk, die HERE, sterk in die stryd.
Deel
Lees PSALMS 24