PSALMS 24:10
PSALMS 24:10 Bybel vir almal (ABA)
Wie is hierdie Koning van die konings? Die Here wat oor alles regeer, Hy is die Koning van die konings. Sela
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie is dan tog die Erekoning? Die HERE van die leërskare — Hy is die Erekoning! Sela.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie is Hy, hierdie magtige Koning? Die Here, die Almagtige, Hy is die magtige Koning. Sela
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie is Hy, hierdie roemryke Koning? Die HERE, Heerser oor alle magte, Hý is die roemryke Koning. Sela
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie is hierdie erekoning? Die HERE van die leërskare, Hy is die Koning van die heerlikheid. Sela.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:10 Die Boodskap (DB)
Wie is Hy presies, hierdie magtige Koning? Dit is die Here. Niemand is sterker as Hy nie. Niemand kan eens naastenby by Hom kers vashou nie. Hy is die Koning.
Deel
Lees PSALMS 24