YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 102

1

Psalms 102:2

Bybel vir almal

ABA

Here, U moet na my gebed luister, U moet hoor hoe ek roep en vra dat U my moet help.

Vergelyk

Verken Psalms 102:2

2

Psalms 102:1

Bybel vir almal

ABA

'n Gebed vir iemand wat swaarkry, wanneer hy swak voel en by die Here wil kla.

Vergelyk

Verken Psalms 102:1

3

Psalms 102:12

Bybel vir almal

ABA

My lewe is amper verby, dit is soos wanneer die skaduwee in die aand lank word en verdwyn. Ek is soos gras wat droog geword het.

Vergelyk

Verken Psalms 102:12

4

Psalms 102:17

Bybel vir almal

ABA

Ja, die Here bou weer die mure van Sion, Hy wys vir almal dat Hy Koning is.

Vergelyk

Verken Psalms 102:17

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 102

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest