YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 102:2

PSALMS 102:2 Bybel vir almal (ABA)

Here, U moet na my gebed luister, U moet hoor hoe ek roep en vra dat U my moet help.

Deel
Lees PSALMS 102

PSALMS 102:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

O HERE, hoor my gebed, en laat my hulpgeroep tot by U kom!

Deel
Lees PSALMS 102

PSALMS 102:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Here, luister tog na my gebed, hoor tog my geroep om hulp!

Deel
Lees PSALMS 102

PSALMS 102:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

HERE, hoor tog my gebed! Laat my hulpkreet U bereik!

Deel
Lees PSALMS 102

PSALMS 102:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verberg u aangesig nie vir my op die dag as ek in benoudheid is nie; neig u oor tot my; op die dag as ek roep, antwoord my gou.

Deel
Lees PSALMS 102

PSALMS 102:2 Die Boodskap (DB)

Here, help my as ek bid! Luister tog as ek U smeek om my nood te verlig!

Deel
Lees PSALMS 102

PSALMS 102:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

HERE, luister na my gebed! Hoor my smeking om hulp!

Deel
Lees PSALMS 102
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's