YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 102:17

PSALMS 102:17 Bybel vir almal (ABA)

Ja, die Here bou weer die mure van Sion, Hy wys vir almal dat Hy Koning is.

Deel
Lees PSALMS 102

PSALMS 102:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

omdat die HERE Sion opgebou het, in sy heerlikheid verskyn het

Deel
Lees PSALMS 102

PSALMS 102:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

want die Here gaan Sion weer opbou wanneer Hy in sy mag verskyn.

Deel
Lees PSALMS 102

PSALMS 102:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

wanneer die HERE Sion herbou en Hy in sy majesteit verskyn.

Deel
Lees PSALMS 102

PSALMS 102:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy sal die gebed van die behoeftiges ag en hulle gebed nie verag nie.

Deel
Lees PSALMS 102

PSALMS 102:17 Die Boodskap (DB)

Die Here is baie groot. Hy het sy stad weer opgebou!

Deel
Lees PSALMS 102

PSALMS 102:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer die HERE Jerusalem herbou, sal Hy verskyn in sy heerlikheid

Deel
Lees PSALMS 102
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's