YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Miga 5

1

Miga 5:2

Bybel vir almal

ABA

Die Here sal sy mense 'n kort tyd los, so lank soos dit 'n vrou neem om 'n baba te kry. Maar dan sal die mense wat nog lewe van die familie, terugkom na die Israeliete toe.

Vergelyk

Verken Miga 5:2

2

Miga 5:4

Bybel vir almal

ABA

en hy sal vrede bring. Wanneer die Assiriërs teen ons land kom oorlog maak en hulle wil in ons mooi huise ingaan, dan sal ons, die Israeliete, genoeg leiers hê om teen hulle te veg.

Vergelyk

Verken Miga 5:4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's