YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jeremia 32

1

Jeremia 32:27

Bybel vir almal

ABA

“Luister, Ek is die Here, die God van al die mense. Ek kan alles doen, niks is onmoontlik vir My nie.

Vergelyk

Verken Jeremia 32:27

2

Jeremia 32:17

Bybel vir almal

ABA

‘Ag, Here, my Here, U het die hemel en die aarde gemaak met u eie groot krag. Daar is niks wat U nie kan doen nie.

Vergelyk

Verken Jeremia 32:17

3

Jeremia 32:39-40

Bybel vir almal

ABA

Ek sal hulle almal saam laat besluit om My altyd te dien en om te lewe soos Ek wil hê, sodat dit goed sal gaan met hulle en hulle kinders. Ek sal 'n verbond met hulle maak vir altyd. Ek sal nie weggaan van hulle nie, Ek sal goed wees vir hulle. En Ek sal hulle harte verander sodat hulle My sal wil dien, en sodat hulle nie sal weggaan van My nie.

Vergelyk

Verken Jeremia 32:39-40

4

Jeremia 32:38

Bybel vir almal

ABA

Hulle sal my volk wees en Ek sal hulle God wees.

Vergelyk

Verken Jeremia 32:38

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 32

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest