YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Samuel 8

1

1 Samuel 8:7

Bybel vir almal

ABA

en die Here het vir hom gesê: “Jy moet alles doen wat die volk wil hê, want dit is nie vir jóú wat hulle nie wil hê nie, dit is vir Mý wat hulle nie wil hê nie. Hulle wil nie hê dat Ek hulle Koning moet wees nie.

Vergelyk

Verken 1 Samuel 8:7

2

1 Samuel 8:8

Bybel vir almal

ABA

Hulle het dit gedoen vandat Ek hulle uit Egipte gebring het tot vandag toe. Hulle het My gelos en hulle het ander gode gedien, en nou doen hulle dieselfde met jou.

Vergelyk

Verken 1 Samuel 8:8

3

1 Samuel 8:5-6

Bybel vir almal

ABA

en vir hom gesê: “Kyk, jy is al oud, en jou seuns doen nie soos jy nie. Jy moet nou vir ons 'n koning kies en aanstel om oor ons te regeer, dit is so by al die ander volke.” Samuel het gedink die leiers doen baie verkeerd toe hulle gevra het dat 'n koning oor hulle moet regeer. Samuel het tot die Here gebid

Vergelyk

Verken 1 Samuel 8:5-6

4

1 Samuel 8:19

Bybel vir almal

ABA

Maar die volk wou nie luister na Samuel nie. Hulle het gesê: “Nee, ons wil 'n koning hê.

Vergelyk

Verken 1 Samuel 8:19

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 8

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's