YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Samuel 7

1

1 Samuel 7:12

Bybel vir almal

ABA

Samuel het 'n klip geneem en hy het dit regop laat staan tussen Mispa en Sen. Hy het die klip genoem Eben-Haeser, en gesê: “Die Here het ons tot hier gehelp.”

Vergelyk

Verken 1 Samuel 7:12

2

1 Samuel 7:3

Bybel vir almal

ABA

Samuel het vir al die Israeliete gesê: “As julle met julle hele hart terugkom na die Here toe, en julle gooi die gode van ander volke weg en ook die Astartes, en as julle net vir die Here lief is en julle dien net vir Hom, dan sal Hy julle red van die Filistyne.”

Vergelyk

Verken 1 Samuel 7:3

3

1 Samuel 7:4

Bybel vir almal

ABA

Die Israeliete het toe die Baäls en die Astartes weggegooi en hulle het net vir die Here gedien.

Vergelyk

Verken 1 Samuel 7:4

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's