YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 SAMUEL 7:4

1 SAMUEL 7:4 Bybel vir almal (ABA)

Die Israeliete het toe die Baäls en die Astartes weggegooi en hulle het net vir die Here gedien.

Deel
Lees 1 SAMUEL 7

1 SAMUEL 7:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die Israeliete het toe die Baäls en die Astartes verwyder en net die HERE gedien.

Deel
Lees 1 SAMUEL 7

1 SAMUEL 7:4 Bybel vir almal (ABA)

Die Israeliete het toe die Baäls en die Astartes weggegooi en hulle het net vir die Here gedien.

Deel
Lees 1 SAMUEL 7

1 SAMUEL 7:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarop het die kinders van Israel die Baäls en die Astártes verwyder en die HERE alleen gedien.

Deel
Lees 1 SAMUEL 7

1 SAMUEL 7:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Israeliete het toe die Baäls en die Astartes verwyder en net die Here gedien.

Deel
Lees 1 SAMUEL 7

1 SAMUEL 7:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die Israeliete het toe die Baäls en die Astartes verwyder en net die HERE gedien.

Deel
Lees 1 SAMUEL 7

1 SAMUEL 7:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe het die kinders van Israel die Baäls en Astartes verstoot en die HERE alleen gedien.

Deel
Lees 1 SAMUEL 7

1 SAMUEL 7:4 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete het toe ontslae geraak van die Baälgode en die Astartegodinne en net die Here gedien.

Deel
Lees 1 SAMUEL 7

1 SAMUEL 7:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het toe die beelde van Baäl en Astarte verwyder en net die HERE gedien.

Deel
Lees 1 SAMUEL 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's