YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Korintiërs 14

1

1 Korintiërs 14:33

Bybel vir almal

ABA

Want God wil hê dat alles wat julle doen, reg moet wees wanneer julle bymekaarkom, dit moenie deurmekaar wees nie, want God hou van vrede. Vroue praat nie in een van die gemeentes nie

Vergelyk

Verken 1 Korintiërs 14:33

2

1 Korintiërs 14:1

Bybel vir almal

ABA

Julle moet nooit ophou om lief te wees vir God en vir ander mense nie. Maar julle moet ook bid en hard werk vir die dinge wat die Heilige Gees vir julle gee, en die belangrikste wat Hy vir julle gesê het, is dat julle God se boodskap moet bring vir ander mense.

Vergelyk

Verken 1 Korintiërs 14:1

3

1 Korintiërs 14:3

Bybel vir almal

ABA

Maar wanneer iemand die boodskap van God bring, dan praat hy met mense. En dit maak hulle geloof sterk, dit help hulle om aan te hou glo en dit troos hulle.

Vergelyk

Verken 1 Korintiërs 14:3

4

1 Korintiërs 14:4

Bybel vir almal

ABA

Wanneer iemand in tale praat, dan maak hy sy eie geloof sterk. Maar wanneer iemand die boodskap van God bring, dan maak hy die mense van die kerk se geloof sterk.

Vergelyk

Verken 1 Korintiërs 14:4

5

1 Korintiërs 14:12

Bybel vir almal

ABA

Dit moenie so wees by julle nie. Julle wil graag die dinge hê wat die Heilige Gees vir julle gee. Daarom moet dit vir julle baie lekker wees om die mense in die gemeente se geloof sterk te maak.

Vergelyk

Verken 1 Korintiërs 14:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 14

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest