YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 14:3

1 KORINTIËRS 14:3 Bybel vir almal (ABA)

Maar wanneer iemand die boodskap van God bring, dan praat hy met mense. En dit maak hulle geloof sterk, dit help hulle om aan te hou glo en dit troos hulle.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 14

1 KORINTIËRS 14:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar hy wat profeteer, spreek tot die mense woorde van stigting en troos en bemoediging.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 14

1 KORINTIËRS 14:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Iemand wat profeteer, rig hom tot mense en praat woorde wat geestelik opbou en bemoedig en vertroos.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 14

1 KORINTIËRS 14:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die een wat profeteer, praat egter wel met mense om hulle op te bou, te bemoedig en te vertroos.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 14

1 KORINTIËRS 14:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar hy wat profeteer, spreek tot die mense tot opbou en vermaning en vertroosting.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 14

1 KORINTIËRS 14:3 Die Boodskap (DB)

Vergelyk dit nou met iemand wat in verstaanbare taal met mense oor die boodskap van God gesels. Mense verstaan dit en dit maak hulle geestelik baie sterker. Hulle skep moed vir wat voorlê en voel baie meer gerus.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 14

1 KORINTIËRS 14:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar as jy profeteer, bou jou woorde mense op en bemoedig en vertroos hulle.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's