YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 14:4

1 KORINTIËRS 14:4 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer iemand in tale praat, dan maak hy sy eie geloof sterk. Maar wanneer iemand die boodskap van God bring, dan maak hy die mense van die kerk se geloof sterk.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 14

1 KORINTIËRS 14:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy wat in 'n taal spreek, stig homself; maar hy wat profeteer, stig die gemeente.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 14

1 KORINTIËRS 14:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die een wat ongewone tale of klanke gebruik, bou net homself op, maar die een wat profeteer, bou die gemeente op.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 14

1 KORINTIËRS 14:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die een wat in tale spreek, bou homself op, terwyl die een wat profeteer, die •gemeente opbou.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 14

1 KORINTIËRS 14:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy wat in 'n onbekende taal spreek, stig homself; maar hy wat profeteer, stig die gemeente op.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 14

1 KORINTIËRS 14:4 Die Boodskap (DB)

Maar as iemand in ’n “spesiale taal” in die gemeente praat, beteken dit eintlik net vir homself iets. As iemand God se boodskap vir die gemeente vertel, beteken dit vir die hele gemeente iets. Dit is nou nie dat ek sê julle moenie in spesiale tale praat nie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 14

1 KORINTIËRS 14:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat in tale praat, word self geestelik opgebou, maar die persoon wat profeteer, bou die gemeente op.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's