1
PSALMS 9:10
Nuwe Lewende Vertaling
Die HERE is ’n skuilplek vir die onderdrukte, ’n toevlug in tye van moeilikheid.
Vergelyk
Verken PSALMS 9:10
2
PSALMS 9:1
Verken PSALMS 9:1
3
PSALMS 9:9
Hy sal die wêreld met regverdigheid oordeel, en in billikheid oor die volke regspreek.
Verken PSALMS 9:9
4
PSALMS 9:2
HERE, ek sal U prys met my hele hart. Ek sal vertel van al u wonderlike dade.
Verken PSALMS 9:2
5
PSALMS 9:8
Maar die HERE regeer vir altyd, sy troon het Hy vir regspraak ingerig.
Verken PSALMS 9:8
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's