1
PSALMS 58:11
Nuwe Lewende Vertaling
Die getroue sal bly wees by aanskoue van die vergelding. Die bloed van die goddeloses sal hy afwas van sy voete.
Vergelyk
Verken PSALMS 58:11
2
PSALMS 58:3
Nee! In julle gedagtes beplan julle reeds boosheid, met julle eie hande versprei julle geweld in die land.
Verken PSALMS 58:3
3
PSALMS 58:1-2
Julle wat regeer, is julle uitspraak regtig regverdig? Is julle beslissings oor mense billik?
Verken PSALMS 58:1-2
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's