YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 58:11

PSALMS 58:11 Bybel vir almal (ABA)

Die mense wat reg doen, sal baie bly wees wanneer hulle sien hoe die Here die mense straf wat verkeerd doen. Dit sal wees soos wanneer iemand sy voete was in die bloed van sy vyande.

Deel
Lees PSALMS 58

PSALMS 58:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die regverdige sal bly wees as hy die wraak sien; hy sal sy voete was in die bloed van die goddelose.

Deel
Lees PSALMS 58

PSALMS 58:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die regverdige sal bly wees as hy sien daar is vergelding, as die bloed van die goddeloses oor sy voete loop.

Deel
Lees PSALMS 58

PSALMS 58:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die regverdige sal bly wees wanneer hy vergelding sien; hy sal sy voete afspoel in die bloed van die goddelose.

Deel
Lees PSALMS 58

PSALMS 58:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sodat 'n mens sal sê: Waarlik, daar is 'n beloning vir die regverdige; voorwaar, Hy is 'n God wat oordeel op die aarde.

Deel
Lees PSALMS 58

PSALMS 58:11 Die Boodskap (DB)

Mense wat U dien, sal bly wees as hulle sien hoe U slegte dinge straf. Hulle sal vol vreugde wees as hulle sien hoe U slegte mense vergeld vir hulle slegte dade.

Deel
Lees PSALMS 58

PSALMS 58:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die getroue sal bly wees by aanskoue van die vergelding. Die bloed van die goddeloses sal hy afwas van sy voete.

Deel
Lees PSALMS 58
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's