YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 35

1

PSALMS 35:1

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Kla dié aan wat my aankla, HERE. Val húlle aan wat vir my aanval.

Vergelyk

Verken PSALMS 35:1

2

PSALMS 35:27

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Laat hulle wat juig oor my vryspraak, uitroep van vreugde en blydskap. Laat hulle voortdurend sê: “Groot is die HERE wat Hom verheug in die vrede van sy dienaar.”

Vergelyk

Verken PSALMS 35:27

3

PSALMS 35:28

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ek sal u geregtigheid verkondig, ek sal U die hele dag lank prys.

Vergelyk

Verken PSALMS 35:28

4

PSALMS 35:10

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

My hele wese sal uitroep: “HERE, wie is soos U wat die hulpelose red uit die mag van die sterke, en die armes en behoeftiges van dié wat roof?”

Vergelyk

Verken PSALMS 35:10

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's