YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 35:1

PSALMS 35:1 Bybel vir almal (ABA)

Van Dawid. Here, U moet sê die mense wat my beskuldig, is self skuldig, U moet oorlog maak teen die mense wat oorlog maak teen my.

Deel
Lees PSALMS 35

PSALMS 35:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'N PSALM van Dawid. HERE, twis met die wat met my twis; bestry die wat my bestry!

Deel
Lees PSALMS 35

PSALMS 35:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van Dawid. Behartig my saak teen dié wat my aankla, Here, tree op teen my vyande

Deel
Lees PSALMS 35

PSALMS 35:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Van Dawid. Voer 'n regstryd, HERE, teen dié wat my aankla, veg teen dié wat met my veg.

Deel
Lees PSALMS 35

PSALMS 35:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Pleit my saak, HERE, met die wat met my twis, veg teen die wat teen my veg.

Deel
Lees PSALMS 35

PSALMS 35:1 Die Boodskap (DB)

Here, baklei vir my teen hulle wat met my baklei. Veg teen hulle wat teen my veg.

Deel
Lees PSALMS 35

PSALMS 35:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kla dié aan wat my aankla, HERE. Val húlle aan wat vir my aanval.

Deel
Lees PSALMS 35
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's