YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf MALEAGI 4

1

MALEAGI 4:5-6

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“Kyk, voordat die groot en angswekkende Dag van die HERE aanbreek, stuur Ek die profeet Elia na julle toe. Hy sal ouers met hulle kinders versoen en kinders met hulle ouers. As dit nie gebeur nie, sal Ek die land tref met vernietiging.”

Vergelyk

Verken MALEAGI 4:5-6

2

MALEAGI 4:1

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Die HERE, die Almagtige, sê: “Die dag kom en dit brand soos ’n vuuroond. Op dié dag sal alle verwaande, alle goddelose mense soos kaf deur vuur verteer word. Niks sal oorbly nie, nie wortel of tak nie.

Vergelyk

Verken MALEAGI 4:1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's