YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf MALEAGI 3

1

MALEAGI 3:10

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Die HERE, die Almagtige, sê: “Bring al die tiendes na die stoorkamers sodat daar genoeg kos in my tempel kan wees. Toets My hierin of Ek nie vir julle die vensters van die hemel sal oopmaak nie. Ek sal voorspoed op julle laat reën wat meer as genoeg vir julle sal wees!”

Vergelyk

Verken MALEAGI 3:10

2

MALEAGI 3:11-12

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Die HERE, die Almagtige, sê: “Ek sal sorg dat insekte julle oes nie verwoes nie en julle wingerde op die landerye nie misluk nie. Dan sal al die nasies julle as geseënd beskou omdat julle land begeerlik is.” Dit is wat die HERE, die Almagtige, sê.

Vergelyk

Verken MALEAGI 3:11-12

3

MALEAGI 3:17-18

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Die HERE, die Almagtige, sê: “Die dag as Ek ingryp, sal hulle my kosbare besitting wees. Ek sal sagkens met hulle werk, soos ’n pa met sy kind wat lojaal aan hom is. Dan sal julle weer die verskil sien tussen mense wat reg doen en goddelose mense, die verskil tussen mense wat God dien en dié wat Hom nie dien nie.”

Vergelyk

Verken MALEAGI 3:17-18

4

MALEAGI 3:1

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Die HERE, die Almagtige, sê: “Kyk, Ek stuur my boodskapper wat die pad voor My gereedmaak. Die Here na wie julle soek, sal skielik na sy tempel toe kom. Die boodskapper van die verbond na wie julle so uitsien, kom beslis.

Vergelyk

Verken MALEAGI 3:1

Gratis leesplanne en oordenkings oor MALEAGI 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's