1
2 SAMUEL 22:3
Nuwe Lewende Vertaling
my God is my rots, by wie ek skuil. Hy is my skild, die krag van my redding, my vesting, my toevlug, my verlosser wat my red van geweld.
Vergelyk
Verken 2 SAMUEL 22:3
2
2 SAMUEL 22:31
God se pad is volmaak. Die HERE se woorde is betroubaar. Hy beskerm dié wat by Hom skuil.
Verken 2 SAMUEL 22:31
3
2 SAMUEL 22:2
Die HERE is my rots, my vesting en my Redder
Verken 2 SAMUEL 22:2
4
2 SAMUEL 22:33
God maak my sterk; Hy maak my pad veilig.
Verken 2 SAMUEL 22:33
5
2 SAMUEL 22:29
U is my lig, o HERE. HERE, U verlig my duisternis.
Verken 2 SAMUEL 22:29
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's