YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 SAMUEL 2

1

1 SAMUEL 2:2

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Niemand is heilig soos die HERE nie! Niemand is u gelyke nie; daar is geen Rots soos ons God nie.

Vergelyk

Verken 1 SAMUEL 2:2

2

1 SAMUEL 2:8

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Hy verhef die minderwaardige uit die stof, die behoeftige uit die ashoop! Hy behandel hulle soos prinse en laat hulle op ereplekke sit. “Die onwankelbaarheid van die aarde kom van die HERE. Daarop het Hy die wêreld gebou.

Vergelyk

Verken 1 SAMUEL 2:8

3

1 SAMUEL 2:9

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Hy beskerm die getroues op hulle lewenspad, maar die goddeloses word in die graf stilgemaak. Dis nie deur eie krag dat ’n mens oorwin nie.

Vergelyk

Verken 1 SAMUEL 2:9

4

1 SAMUEL 2:7

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Die HERE maak een arm en die ander ryk; Hy trek een af en lig ’n ander op.

Vergelyk

Verken 1 SAMUEL 2:7

5

1 SAMUEL 2:6

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Die HERE laat doodgaan en laat lewe; Hy bring sommige na die graf, maar wek ander weer op.

Vergelyk

Verken 1 SAMUEL 2:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 SAMUEL 2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's