1 SAMUEL 2:9
1 SAMUEL 2:9 Bybel vir almal (ABA)
Die Here lei sy dienaars op hulle pad, maar die slegte mense sal in die donker kom en sterf. Hulle eie krag sal hulle nie help om te wen nie.
1 SAMUEL 2:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die voete van sy gunsgenote bewaar Hy, maar die goddelose mense kom om in duisternis; want 'n mens oorwin nie deur krag nie.
1 SAMUEL 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Hy beskerm sy troue dienaars op hulle pad, maar die goddeloses word stil gemaak in die duisternis van die graf. 'n Mens oorwin nie deur eie krag nie!
1 SAMUEL 2:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Die voete van sy troue volgelinge beskerm Hy, maar goddeloses – in duisternis word hulle vernietig. “Ja, dit is nie deur krag dat iemand seëvier nie.
1 SAMUEL 2:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy sal die voete van sy heiliges bewaar, en die goddelose sal swyg in die duisternis; want deur krag sal niemand oorwin nie.