1 SAMUEL 2:6
1 SAMUEL 2:6 Bybel vir almal (ABA)
Die Here maak dood en Hy laat mense weer lewe, Hy laat mense afgaan na die doderyk en Hy laat mense opkom uit die doderyk.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE maak dood en maak lewend; Hy laat neerdaal in die doderyk en laat daaruit opkom.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die Here maak dood en Hy maak lewend, Hy laat afdaal na die doderyk toe en Hy laat daaruit opkom.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Die HERE maak dood en Hy maak lewend; Hy laat na die •doderyk afdaal en Hy laat daaruit opkom.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE maak o men maak lewend; Hy laat neer na die doderyk en bring op.
Deel
Lees 1 SAMUEL 2