1
1 KORINTIËRS 14:33
Nuwe Lewende Vertaling
God is nie ’n God van wanordelikheid nie, maar van onderlinge harmonie soos dit die geval is in al die gemeentes.
Vergelyk
Verken 1 KORINTIËRS 14:33
2
1 KORINTIËRS 14:1
Lê julle toe op die liefde. Bly egter ook entoesiasties oor die gawes van die Gees, veral oor die gawe om te profeteer.
Verken 1 KORINTIËRS 14:1
3
1 KORINTIËRS 14:3
Maar as jy profeteer, bou jou woorde mense op en bemoedig en vertroos hulle.
Verken 1 KORINTIËRS 14:3
4
1 KORINTIËRS 14:4
Iemand wat in tale praat, word self geestelik opgebou, maar die persoon wat profeteer, bou die gemeente op.
Verken 1 KORINTIËRS 14:4
5
1 KORINTIËRS 14:12
So moet julle ook, as julle julle toelê op die gawes van die Gees, daarop konsentreer om uit te munt in dié gawes wat die gemeente opbou.
Verken 1 KORINTIËRS 14:12
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's