← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 13:18

God, Waar Is U?! (Saam Met John Bevere)
7 Dae
Voel jy verlore in ’n moeilike tydperk van jou lewe en wonder “GOD, WAAR IS U?!” In hierdie insiggewende leesplan rus topverkoper outeur, John Bevere, ons toe met sleutel Bybelse insigte en diepgaande stories wat sal help om jou te begelei deur die droë en moeilike tye en om in pas te kom met alles wat God vir jou in gedagte het.