Jou Vers Vir Vandag预览

Jou Vers Vir Vandag

10天中的第8天

Job 17:9

"Nogtans hou die regverdige vas aan sy weg, en die wat rein van hande is, neem toe in krag."

  • Daar is ‘n groot beloning vir diegene wat op God vertrou en in sy weë wandel. 
  • Hou aan die Here vas in tye van moedeloosheid en wanhoop. 
  • Staan vas en hou aan om te glo. 
  • HY sal jou vorentoe beweeg en sterker en sterker maak.

Gebed: Vader, terwyl ek op u vertrou en van U afhanklik is, mag my hart gerus wees dat U met my is en dat U my sal help om "die wedloop te voltooi" en sterker in my geloof en vertroue in U, te word. In die Naam van Jesus. Amen.

读经计划介绍

Jou Vers Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More