Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo预览

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

28天中的第8天

WEEK 2 - Met jou hele Verstand

Dag 8

Markus 12:30-31 (NLV)  "Daarom moet jy die Here jou God liefhê met jou hele hart, met jou ganse siel, met jou totale verstand en met al jou krag.  Die tweede gebod is net so belangrik: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’  Hierdie twee vorm saam die allerbelangrikste opdrag.”

 

Op watter maniere het jy die Here lief met jou hele verstand?

Bid vir ons gemeente vandag: dat ons God sal liefhê met ons hele verstand. (Markus 12:30-31)

Bid dat die vrede van God ons harte en gedagtes sal bewaar in Christus.  (Fil. 4:7)

读经计划介绍

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.

More