Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo预览

Ephesians 6:10 ESV “Finally, be strong in the Lord and in the strength of His might.”
Ons krag lê in God en Sy krag word vervolmaak in ons swakhede.
Hoe vind jy jou krag in God?
Bid dat ons sterk in die Here sal wees en in die krag van Sy mag. (Ef. 6:10)
Bid dat ons sal besef hoe onbeskryflik groot Sy krag is wat Hy uitoefen in gelowiges. (Ef. 1:18-20)