Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo预览

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

28天中的第11天

Kolossense 3:2  "Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is, nie op die dinge wat op die aarde is nie,"

 

Alhoewel ons in die wêreld is – is ons nie van hierdie wêreld nie.

Hoe kan jy oefen om jou gedagtes te rig op die dinge wat daarbo is?

Bid dat ons gedagtes gerig sal wees op die dinge daarbo. (Kol. 3:2)

Bid dat ons soos Christus sal dink en dat ons gedagtes gereed sal wees vir aksie. (1 Pet. 1:13)

读经计划介绍

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.

More