Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo预览

Ephesians 1:11 (MSG) "It's in Christ that you find out who you are and what you are living for."
Is jou verstaan van jou lewe en lewensdoel gegrond in Christus?
Hoe beïnvloed jou identiteit in Christus jou gedagtewêreld? Watter aspekte van jou lewe moet dalk aangespreek word?
Bid dat ons ons identiteit in Christus sal verstaan. (Eph. 1:11 MSG)
Bid dat ons sal lewe asof vir die Here. (Kol. 3:17)