Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo预览

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

28天中的第24天

1  Korintiërs  10:13 “God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan.”


Watter versoekings het jy tans?

Vra die Here om jou te wys watter uitkomste Hy vir jou gee.

Bid dat wanneer ons versoek word, ons nie ter wille van wat ons nou wil hê, dit wat belangrik is, sal inboet nie.  (Heb. 12:17 MSG)

Bid dat ons versoeking sal kan weerstaan en die uitkoms sal sien wat die Here gee.  (1 Kor. 10:13)

读经计划介绍

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.

More