Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo预览

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

28天中的第25天

Galasiërs 5:22 “Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge het die wet niks nie.”


Die Heilige Gees bring die vrug van die Gees voort in ons lewens.

Sê dankie vir die Here dat Hy Sy Gees deur ons laat werk.

Bid dat ons elkeen meer van die vrug van die Gees sal openbaar.  (Gal. 5:22-23)

Bid dat ons elkeen in Christus sal bly en veel vrug sal dra. (Joh. 15:7-8)

读经计划介绍

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.

More