Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo预览

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

28天中的第22天

WEEK 4 - Met al jou krag

 Dag 22

Markus 12:30-31 (NLV) "Daarom moet jy die Here jou God liefhê met jou hele hart, met jou ganse siel, met jou totale verstand en met al jou krag. Die tweede gebod is net so belangrik: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Hierdie twee vorm saam die allerbelangrikste opdrag.”


Wat gaan dit verg om God lief te hê met al jou krag?

Wat dreineer gewoonlik jou krag?

Bid dat ons die Here sal liefhê met al ons krag. (Mark. 12:30-31)

Bid dat ons mekaar sal liefhê soos onsself. (Matt. 22:37-39)

读经计划介绍

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.

More