1
LUKAS 12:40
Afrikaans 1983
AFR83
Ook julle moet gereed wees, want die Seun van die mens kom op 'n tyd wanneer julle Hom nie verwag nie.”
Paghambingin
I-explore LUKAS 12:40
2
LUKAS 12:31
Beywer julle vir sy koninkryk, dan sal Hy julle ook hierdie dinge gee.
I-explore LUKAS 12:31
3
LUKAS 12:15
Toe sê Hy vir hulle: “Pas op en wees op julle hoede vir elke vorm van gierigheid, want 'n mens se lewe is nie afhanklik van die oorvloed van sy besittings nie.”
I-explore LUKAS 12:15
4
LUKAS 12:34
Waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.”
I-explore LUKAS 12:34
5
LUKAS 12:25
Trouens, wie van julle kan deur hom te bekommer sy lewe met een uur verleng?
I-explore LUKAS 12:25
6
LUKAS 12:22
Verder het Jesus vir sy dissipels gesê: “Daarom sê Ek vir julle: Moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle moet eet nie, of oor julle liggaam, oor wat julle moet aantrek nie.
I-explore LUKAS 12:22
7
LUKAS 12:7
Selfs die hare op julle kop is almal getel. Moenie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies.”
I-explore LUKAS 12:7
8
LUKAS 12:32
“Moenie bang wees nie, klein kuddetjie, want dit was die wil van julle Vader om die koninkryk aan julle te gee.
I-explore LUKAS 12:32
9
LUKAS 12:24
Kyk na die kraaie: hulle saai nie en oes nie; hulle het geen spens of skuur nie, maar God sorg vir hulle. Julle is tog baie meer werd as voëls.
I-explore LUKAS 12:24
10
LUKAS 12:29
Julle moet julle ook nie gedurig afvra wat julle gaan eet of drink nie, en julle moenie besorg wees nie.
I-explore LUKAS 12:29
11
LUKAS 12:28
As God die gras van die veld, wat vandag nog daar is en môre in die vuur gegooi word, só mooi maak, hoeveel te meer sal Hy julle versorg, julle kleingelowiges!
I-explore LUKAS 12:28
12
LUKAS 12:2
Daar is niks bedek wat nie onthul sal word nie, en niks geheim wat nie bekend sal word nie.
I-explore LUKAS 12:2