โลโก้แอพพระคัมภีร์
ไอคอนค้นหา

Matteus 4:6

Matteus 4:6 ABA

Die duiwel sê toe vir Jesus: “As Jy die Seun van God is, spring dan hier af, want in die Ou Testament is geskryf: “ God sal vir sy engele sê hulle moet jou beskerm, en hulle sal jou op hulle hande dra sodat jy nie jou voet sal stamp teen 'n klip nie.”

อ่าน Matteus 4

วิดีโอสำหรับ Matteus 4:6