1
SPREUKE 4:23
Afrikaans 1983
AFR83
Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe.
ஒப்பீடு
SPREUKE 4:23 ஆராயுங்கள்
2
SPREUKE 4:26
Baken jou koers af, dan sal jy seker wees van elke tree.
SPREUKE 4:26 ஆராயுங்கள்
3
SPREUKE 4:24
Weerhou jou van leuens, moenie mense mislei nie.
SPREUKE 4:24 ஆராயுங்கள்
4
SPREUKE 4:7
Die wysheid kom eerste. Sorg dat jy wysheid bekom, gee alles wat jy het, om insig te kry!
SPREUKE 4:7 ஆராயுங்கள்
5
SPREUKE 4:18-19
Die pad van die regverdiges is soos helder oggendlig wat groei en sterker word tot dit heeltemal dag is; die pad van die goddeloses is soos die donker: hulle weet nie waaroor hulle sal struikel nie.
SPREUKE 4:18-19 ஆராயுங்கள்
6
SPREUKE 4:6
maak die wysheid jou metgesel, dit sal jou beskerm; as jy dit liefhet, sal dit jou veilig bewaar.
SPREUKE 4:6 ஆராயுங்கள்
7
SPREUKE 4:13
Hou vas aan wat ek jou leer, moet dit nie laat los nie; bly daarby, want dit is jou lewe.
SPREUKE 4:13 ஆராயுங்கள்
8
SPREUKE 4:14
Moenie agter die goddeloses aanloop nie, vermy die pad van slegte mense.
SPREUKE 4:14 ஆராயுங்கள்
9
SPREUKE 4:1
Kinders, neem die opvoeding wat 'n vader julle gee, ter harte; slaan daarop ag, sodat julle kan leer wat insig is
SPREUKE 4:1 ஆராயுங்கள்