1
SPREUKE 28:13
Afrikaans 1983
AFR83
Wie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie; wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang.
ஒப்பீடு
SPREUKE 28:13 ஆராயுங்கள்
2
SPREUKE 28:26
Wie op homself vertrou, is 'n dwaas; wie hom deur wysheid laat lei, is veilig.
SPREUKE 28:26 ஆராயுங்கள்
3
SPREUKE 28:1
Die goddelose hardloop weg al jaag niemand hom nie; die regverdiges het die moed van 'n leeu.
SPREUKE 28:1 ஆராயுங்கள்
4
SPREUKE 28:14
Dit gaan goed met 'n mens wat altyd versigtig is; maar iemand wat moedswillig is, sal ondergaan.
SPREUKE 28:14 ஆராயுங்கள்
5
SPREUKE 28:27
Wie vir 'n arm mens iets oor het, sal self niks kortkom nie, maar wie anderpad kyk, sal baie verwensings hoor.
SPREUKE 28:27 ஆராயுங்கள்
6
SPREUKE 28:23
Wie iemand teregwys, kry eerder agterna dank as wat 'n vleier dit kry.
SPREUKE 28:23 ஆராயுங்கள்