1
SPREUKE 10:22
Afrikaans 1983
AFR83
Dit is die seën van die Here wat rykdom bring; jou geswoeg laat dit nie meer word nie.
ஒப்பீடு
SPREUKE 10:22 ஆராயுங்கள்
2
SPREUKE 10:19
Met baie praat bly die sonde nie uit nie; wie sy woorde tel, is verstandig.
SPREUKE 10:19 ஆராயுங்கள்
3
SPREUKE 10:12
Haat verwek twis; liefde bedek alles wat aanstoot gee.
SPREUKE 10:12 ஆராயுங்கள்
4
SPREUKE 10:4
'n Mens wat nie sy hande uit sy mou steek nie, word arm; dit is vlyt wat ryk maak.
SPREUKE 10:4 ஆராயுங்கள்
5
SPREUKE 10:17
Wie hom laat leer, ken die pad na die lewe; wie teregwysing verwerp, dwaal van dié pad af.
SPREUKE 10:17 ஆராயுங்கள்
6
SPREUKE 10:9
Wie opreg leef, leef sonder vrees; wie krom paaie loop, word uitgevind.
SPREUKE 10:9 ஆராயுங்கள்
7
SPREUKE 10:27
Wie die Here dien, lewe lank; wie sonder Hom lewe, se lewensjare is min.
SPREUKE 10:27 ஆராயுங்கள்
8
SPREUKE 10:3
Die Here laat die mens wat reg doen, nie honger ly nie, die Here laat die begeerte van dié wat verkeerd doen, nie bevredig word nie.
SPREUKE 10:3 ஆராயுங்கள்
9
SPREUKE 10:25
As die stormwind kom, is die goddelose daarmee heen, maar die regverdige bly altyd staan.
SPREUKE 10:25 ஆராயுங்கள்