YouVersion சின்னம்
வேதாகமம்வாசிப்புத் திட்டங்கள்காணொளிகள்
செயலியை பெறவும்
மொழி தேர்வி
தேடல் சின்னம்

Genesis 8இலிருந்து பிரபலமான வேதாகம வசனங்கள்

1

Genesis 8:21-22

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die HERE het die geurige offer geruik, en die HERE het in sy hart gesê: “Ek sal nooit weer die grond vervloek vanweë die mens nie, alhoewel die mens se hart van sy jeug af neig na wat boos is. Ek sal nooit weer alles wat lewe tref, soos Ek gedoen het nie. “Al die dae wat die aarde nog daar is, sal saaityd en oestyd, koue en hitte, somer en winter, dag en nag nie ophou nie.”

ஒப்பீடு

Genesis 8:21-22 ஆராயுங்கள்

2

Genesis 8:20

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Noag het 'n altaar vir die HERE gebou en van al die rein diere en rein voëls geneem en op die altaar •brandoffers gebring.

ஒப்பீடு

Genesis 8:20 ஆராயுங்கள்

3

Genesis 8:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

God het aan Noag gedink, ook aan al die wilde en mak diere wat saam met hom in die ark was. Toe het God 'n wind oor die aarde laat waai, en die waters het tot rus gekom.

ஒப்பீடு

Genesis 8:1 ஆராயுங்கள்

4

Genesis 8:11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die duif het teen laatmiddag na hom teruggekeer; en kyk, daar was 'n vars olyfblaar in sy bek! Noag het toe geweet dat die water oor die aarde verminder het.

ஒப்பீடு

Genesis 8:11 ஆராயுங்கள்

முந்தைய அதிகாரம்
அடுத்த அதிகாரம்
YouVersion

தேவனுடன் நெருக்கத்தைத் தேட உங்களை ஒவ்வொரு நாளும் ஊக்குவிப்பதும் மற்றும் சவால் செய்வதும்.

ஊழியம்

பற்றி

வேலை

தன்னார்வத் தொண்டர்

வலைப்பதிவு

பத்திரிக்கை

பயனுள்ள தொடர்பு சுட்டிகள்

உதவி

நன்கொடையளி

வேதாகம மொழியாக்கங்கள்

ஒலி வேதாகமங்கள்

வேதாகம மொழிகள்

இன்றைய வசனம்


ஒரு எண்ணியல் ஊழியம்

Life.Church
தமிழ்

©2026 Life.Church / YouVersion

தனியுரிமைக் கொள்கைவிதிமுறைகள்
பாதிப்பு வெளிப்படுத்தல் திட்டம்
FacebookTwitterஇன்ஸ்டாகிராம்யூடியூப்Pinterest