Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 364 YA 365

Die volgende sewe voordele van ‘n knap vrou is:

1. Sy werk met ‘n begroting, al moet haar lamp laatnag aan die brand bly – Spreuke 31:18.

2. Sy produseer goedere met die spinwiel – Spreuke 31:19.

3. Sy is vrygewig en sorg vir die armes – Spreuke 31:20.

4. Sy sorg dat haar gesin klere het teen die koue – Spreuke 31:21.

5. Sy maak self beddegoed en klere van linne en wol – Spreuke 31:22.

6. Sy sorg dat haar man met die leiers kan beraadslaag – Spreuke 31:23.

7. Sy bedryf ‘n besigheid met klere en gordels – Spreuke 31:24

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More