Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 103 YA 365

Derick Kidner gee in sy kommentaar aan hierdie verse die betekenisvolle opskrif: “Woorde wat vrugbaar is of noodlottig”. Woorde het gevolge. Dit kan goed wees of gewelddadig. Daarom is dit die beste om ’n wag voor jou mond te sit. Baie praat gee jou vyande skietgoed om jou by te kom.

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More